Gebruiker:Byeboer/Voorblad01

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie.
Welkom by Wikipedia in Afrikaans, die gemeenskap wat saam 'n ensiklopedie skep. Daar is al miljoene artikels in vele tale asook ander projekte buiten die ensiklopedie. Die Afrikaanse weergawe bevat nou 59 119 artikels. Wat Wikipedia besonders maak is dat artikels gratis en vrylik beskikbaar is om te lees, redigeer en te versprei. Die inhoud van Wikipedia (en dus ook u bydraes) val onder die GNU/FDL-lisensie.