Gebruiker:Jannetta/toetsarea
Ditjies en Datjies | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
Inleiding
[wysig | wysig bron]My naam is Jannetta. Ek is 'n sagteware ingenieur. My persoonlike tuisblad kan gevind word by http://www.jannetta.com. Ek is baie geïntereseerd in my familiegeskiedenis en het 'n webwerf geskep vir die Henning Familiebond in Suid Afrika. Die webwerf kan gevind word by http://www.henning.org.
Ek is gebore in Johannesburg en het grootgeword aan die Oos-Rand, in Brakpan. Ek het 'n BA en nagraadse Onderwysdiploma aan die Universiteit van Potchefstroom verwerf, asook 'n Diploma in Datametrie aan UNISA. Tans studeer ek dan ook verder aan die Open University in Engeland - dis nou as ek tyd en moed het en so elke nou en dan 'n eksamen deurkom.
My werkservaring sluit in, twee jaar in die Weermag, twee jaar as 'n lektriese by 'n tegniese kollege, so 'n kort rukkie as 'n analis by die destydse Suid-Afrikaanse Lugdiens, 'n hele klompie jare by 'n sagteware maatskappy in Bedfordview as programmeerder, een jaar as IT Bestuurder by die Suid-Afrikaanse Termynbeurs.
Ek bly nou reeds sedert 1996 in Engeland, skryf nog steeds programme, ontwerp, ontwikkel en huisves webwerwe en doen ook "offsite" rugsteundienste via die Internet vir kliënte.
Wikipedia Bydraes
[wysig | wysig bron]Nuwe artikels
[wysig | wysig bron]- Henning
- Brakpan (saadjie)
- Wikipedia:WikiDwergie (vertaal)
- ECHELON (saadjie) (vertaal)
- Katowice (saadjie) (vertaal)
Skep/Vertalings/Verskuiwings van sjablone
[wysig | wysig bron]
Tale
[wysig | wysig bron]- Afrikaans: Sjabloon:Gebruiker Sjabloon:Gebruiker af Sjabloon:Gebruiker af-1 Sjabloon:Gebruiker af-2 Sjabloon:Gebruiker af-3 Sjabloon:Gebruiker af-4
- Engels: Sjabloon:Gebruiker en Sjabloon:Gebruiker en-1 Sjabloon:Gebruiker en-2 Sjabloon:Gebruiker en-3 Sjabloon:Gebruiker en-4
- Duits: Sjabloon:Gebruiker de-1
- Spaans: Sjabloon:Gebruiker es Sjabloon:Gebruiker es-1 Sjabloon:Gebruiker es-2 Sjabloon:Gebruiker es-3 Sjabloon:Gebruiker es-4
- Nederlands: Sjabloon:Gebruiker nl Sjabloon:Gebruiker nl-1 Sjabloon:Gebruiker nl-2 Sjabloon:Gebruiker nl-3 Sjabloon:Gebruiker nl-4
- Frans: Sjabloon:Gebruiker fr Sjabloon:Gebruiker fr-1 Sjabloon:Gebruiker fr-2 Sjabloon:Gebruiker fr-3 Sjabloon:Gebruiker fr-4
- Latyn: Sjabloon:Gebruiker la Sjabloon:Gebruiker la-1 Sjabloon:Gebruiker la-2 Sjabloon:Gebruiker la-3 Sjabloon:Gebruiker la-4
- Romenië: Sjabloon:Gebruiker ro-2
- Russies: Sjabloon:Gebruiker ru-1
- Joods: Sjabloon:Gebruiker yi-1
- Esperanto: Sjabloon:Gebruiker eo-3
- Ysland: Sjabloon:Gebruiker is-1
Ander
[wysig | wysig bron]Sjabloon:Tabel_land Sjabloon:Gebruiker_wikipedia/WikiDwergie Sjabloon:Gebruiker_wikipedia/WikiFeetjie Sjabloon:Gebruiker_besoekland Sjabloon:Gebruiker_ma Sjabloon:Gebruiker_tikmasjien Sjabloon:Gebruiker_Sagteware-ingenieur
Opdaterings om Tabel_land te gebruik
[wysig | wysig bron]Albanië Andorra Angola Argentinië Armenië Australië Bolivië Brasilië Burkina Faso Burundi Chili Ciprus Comore-eilande Demokratiese Republiek van die Kongo Djiboeti Denemarke Duitsland Engeland Ecuador Estland Finland Indië Kameroen Letland Maleisië Marokko Moldawië Mosambiek Namibië Nigerië Noorweë Suid-Afrika Suriname Switserland Verenigde Koninkryk
Spesiale bladsye wat ek dikwels gebruik
[wysig | wysig bron]- http://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Spesiaal%3APrefixindex&from=Sjabloon%3A&namespace=10
- http://af.wikipedia.org/wiki/Sjabloon:Bladsyverwydering
- http://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Bladsyverwydering
- http://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Spesiaal:Whatlinkshere&target=Sjabloon%3ATabel_land
Teenwoordigheid op ander Wikis
[wysig | wysig bron]Commons | Wikipedia | Wikibooks | Wikinews |
Wikisource | Wikiquote | Wikispecies | Meta |