Gebruiker:Odriskelmac11

    in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

    Vertel hier iets oor jou self!

    Goed dankie . Ek kan begin deur myself af te vra hoekom ek hier begin skryf het. Ek het reeds ñ jaar gelede ingeskryf, maar nou eers begin skryf . Hoe so ..?

    Wel, ek lees al lankal baie in Wikipedia. 'n Mens kan as 't ware sê dat Wikipedia omtrent 90 persent van my leesstof uitmaak.

    Voorheen het ek die Engelse Wikipedia gelees, maar deesdae merk ek dat daar ñ verdieping in die Afrikaanse Wikipedia besig is om plaas te vind.

    Daarom het ek besluit om deel te word van die aksie. ☺

    As naskrif kan ek sê dat ek redelik aktief is op die facebookgroep RSG Sterre en Planete.

    Groete

    Waaraan ek graag sou wou skryf of uitbrei :

    Die Odeleite Rivier

    Fermilab

    Berg Asgard

    Kilimanjaro

    Arsia Mons

    Pavonis Mons

    Tarsis

    Kemble se Kaskade

    Die Finse Meervlakte

    Badmetrie

    Die verlore stad van Heraklion

    Die negentiggrade Meridiaan Vallei in die Indiese Oseaan