Gebruiker:PetronelFourie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek is 'n vryskuttaalwerker met 'n liefde vir geskiedenis. As ma van klein kinders wil ek graag sien dat die Afrikaanse Wikipedia se inhoud uitbrei en dra daarom daartoe by.