Gebruikerbespreking:198.54.202.3

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Metonimies[wysig bron]

Dankie! Jcwf (kontak) 05:54, 24 Mei 2011 (UTC)

Metonimies: sien HAT Jcwf (kontak) 13:22, 16 Junie 2011 (UTC)
Die woord is so waaragtig in die HAT! Dankie Jcwf. Groete. Anoniem

Venter en Steyn[wysig bron]

Haai Anoniem. Noudat Schoeman klaar is, hoe lyk dit met Venter en Steyn verder?? Oesjaar

Klink goed. Maar asseblief net nie vanaand nie! Groete. Anoniem
Stem! Oesjaar

Drie Susters[wysig bron]

Daar is 'n boodskap op Drie Susters se besprekingsblad. Oesjaar

Daar geantwoord, dankie!
Nog 'n vraag by Drie Susters! Oesjaar (kontak) 16:58, 26 November 2012 (UTC)

Dorpe om in te haal[wysig bron]

Jy is Herold, Pacaltsdorp, Tsolo en nog 'n ander paar dorpe agter....Oesjaar.

Geen probleem, ek behoort sommer vinnig in te haal. Groete. Anoniem

Verkeerde Gat in die Muur[wysig bron]

Jou Gat in die Muur foto is verkeerd. Ek dink jou foto is iewers in Namibië -Bogenfels??. Dankie weereens vir jou ondersteunig. Dit is baie lekker as jy my artikels so inkleur!! Oesjaar.

Dankie vir die terugvoer, ek sal maar verder na 'n foto soek. Groete. Anoniem
Het al my beskikbare bronne vir Transkei deurgewerk. En eintlik is ek nog besig met die N2.... Oesjaar.
Hallo Anoniem, kan jy dalk jou 2 foto's by Gat-in-die-muur op Wiki Commons laai, ek wil dit by Engelse en:Hole-in-the-Wall, Eastern Cape gebruik! Baie dankie, Aliwal2012 (kontak) 11:56, 29 Desember 2012 (UTC)

Genus name...[wysig bron]

Enige idee hoe ons al die genusname van die visse gaan hanteer? Ek skat daar is 370-400 en hulle is deel van die taxobox, dus moet dit per hand onttrek word. Die beskrywing van die genusartikel moet lees dat dit hoort tot die familie X en orde Y. Ek het nie data ivm spesies tot genus nie. Oesjaar (kontak) 18:29, 23 Februarie 2012 (UTC)

Zitzekamma[wysig bron]

Zitzekamma is geskep en moed eindelik Tsitsikamma gewees het maar Tsitsikamma is reeds 'n aanstuurbad. Zitzekamma is 'n gruwelike fout en moet vernader wor dna Tsitsikamma. Kan jy help? Oesjaar

Dis nie 'n probleem nie. Skuif Zitzekamma oor die aanstuurblad, dan skakel ons net na die park se bladsy toe. Groete. Anoniem
Mens kan nie blad oor 'n bestaande blad skuif nie, altans ek kry dit nie reg nie. Oesjaar.
Dis nou 'n gatslag! Hopelik kan een van die administrateurs hiermee help.

Geelvis[wysig bron]

Ek het geelvis as aanstuur gemaak na hulle genus Labeobarbus. Jy wou nie dalk 'n algemene artikel geskryf het nie? Oesjaar

Ek twyfel of dit nodig is. Ek sou sommer Labeobarbus na Geelvis geskuif het (Afrikaanse naam). Labeobarbus behoort 'n aanstuur na Geelvis te wees. Groete. Anoniem

Vurige rooivlerkie[wysig bron]

Kan jy asb help met sjabloon probleem in die taxobox? Oesjaar

Uitgevoer Gedoen.
'n Man so na my hart!

Partytjie...[wysig bron]

Lyk my jy geniet jouself... Oesjaar

Maar natuurlik, dis heeltyd speeltyd! Lekker om te sien hoe die wiki groei...

Gebruiker:Five Foot Two/Hypostomus plecostomus[wysig bron]

Anoniem, ek gaan buite aksie wees van more tot Maandagaand. Bogenoemde artikel is feitlik korrek maar kort taalkundige aandag. Kan jy help asb? Ons sal volgende week deur 900 visartikels gaan (tans 897) en definiteif iewers in Nov 'n 1000 breek! Oesjaar

900 visartikels[wysig bron]

Kom met 'n skok agter dat ons reeds 900 gehaal het op 10 Oktober! Ouderdom.... Oesjaar

Impala vs Rooibok..[wysig bron]

Is mos dieselfde dier? Oesjaar

Jy vra my!? Sal probeer vasstel.
Ja, dit lyk tog wel so.

Die jaguar en die tier[wysig bron]

Dagsê, ná die goeie werk met die verkleurmannetjie is daar twee ander belangrike versoekte artikels: die jaguar (Panthera onca) en die tier (Panthera tigris). Het jy in hierdie naweek tyd vir daardie? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 12:17, 27 Oktober 2012 (UTC)

Ek kan seker probeer. Sal later kyk wat ek kan saamslaan. Groete. Anoniem
Gaaf! Baie dankie vir die twee artikels! :) Ek wil sien, waar ek kan help. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:37, 27 Oktober 2012 (UTC)

Hengel/Visvang[wysig bron]

Gaan jy help met so 'n inleidende artikel... Oesjaar (kontak) 19:16, 5 November 2012 (UTC)

Struktuur geskep. Sal later bietjie uitbrei. Groete. Anoniem
Lyk goed, soos gewoonlik! Dankie. Nou weet ek ook wat is die verskil tussen die twee! Nou is ons 'n paar skakels agter! Oesjaar (NS: Aliwal2012 sal die skakels inhaal of "opneuk")
Geluk met bg. artikels Anoniem (ek wens jy het 'n naam gehad)! Jammer ek het jou opdraende gegee met en:Mr Bones op Zack du Plessis. Aliwal2012 (kontak) 09:59, 6 November 2012 (UTC)

Binnenstaat / Landlocked country[wysig bron]

Goeienaand, dankie vir die help met die eilandnasies! :) Maar wat is die regte term vir de:Binnenstaat / en:Landlocked country? Ingeslote land, binneland/-nasie/-staat of ...? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:56, 15 November 2012 (UTC)

'n Landingeslote staat/land/nasie. Groete. Anoniem
Baie dankie, dit staan nou onder landingeslote land‎. :) Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:50, 15 November 2012 (UTC)
Dit lyk goed. Dankie vir al die lekker artikels om te lees. Groete. Anoniem
Dis 'n plesier, wat ek geniet! :) Maar jou werk is geweldig! ;) Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 09:41, 16 November 2012 (UTC)

25000 artikels[wysig bron]

Lyk vir my jy soek die 25000 merk met 'n seer hart! Oesjaar

Ja, natuurlik! Maar dit lyk my dis nie net ek nie. Almal werk deesdae al te lekker saam. Dis goed om te sien na al die onenigheid wat ek hier moes verduur. Groete. Anoniem
Reeds voor ons magiese grens van 25 000 het ons nog die hoofartikels Kultuur, Natuur en Samelewing nodig. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 00:34, 22 November 2012 (UTC)
Sjoe, ‎JCIV! Dis gewigtige onderwerpe wat ek liefs sal wil vermy. Ek kan moontlik later saadjies skep, maar dis beter om die tipe artikels vir die swaargewigte soos ‎Voyageur, ‎Winstonza en Suidpunt oor te laat. Groete. Anoniem
Saadjies geskep. Hoop die "eksperts" sal hulle bietjie uitbrei en poleer. Groete. Anoniem

Laeveld & Sub-Sahara Afrika[wysig bron]

Hoe lyk dit met inleidende artikels? Oesjaar

Ek berei tans vir 'n eksamen voor. Sal weer inspring sodra ek klaar is. Groete. Anoniem
Sterkte met die eksamen! Groete en 'n mooi naweek, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:10, 23 November 2012 (UTC)
OK, hulle is begin. Brei asb so bietjie uit. Groete. Anoniem

TV & Movie Sterre[wysig bron]

Anoniem, jy het 'n klomp moeite gedoen om al die mense op Wiki to laai, maak seker al hulle geboortedatums is op die betrokke datums gelaai! Ek het nog 'n merkse klomp ghieliemientjies oor. Nie geweet daar is so baie van die vissies nie. Groete. Oesjaar

Ons doen maar wat ons kan met die beperkte tyd wat ons het. Soms dagdroom ek dat mense my betaal om die wiki voltyds te bearbei, maar as ek wakker skrik is daar gewoonlik iets belangrikers wat wag. Sterkte met al daai visse! Groete. Anoniem

Dolfynkus[wysig bron]

Sien vandag die bord suid van Balitobaai. Iets om op te volg vir streke? oesjaar

Nou ja, iemand moet seker daarmee begin: Dolfynkus. Groete. Anoniem
Sal nooit, nooit werk op jou afdwing nie....
Wag 'n bietjie, waar het ek dit laas gehoor...
Elke geval, wat van 'n artikeltjie oor die Blouneus-dolfyn?
Later, eers 'n bietjie instandhoudingswerk! Ook nodig!
Ja, dis gewis broodnodig!