Gebruikerbespreking:41.240.191.26

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Daar is 'n boodskap vir jou onder Soutkop. Oesjaar

Het geantwoord, dankie!
So gesien. Kyk na Piedmont (VSA). In Soutkop moet Piedmont eerder 'basis' wees - my mening.
Maak jou ook reg vir 'n vlaag vlermuise, muise, klaasneuse en skeerbekke...
Het jy na Piedmont (VSA) gekyk? Oesjaar.

Sien geselshoekie - Kabeljou.[wysig bron]

Asb. Oesjaar.

Geantwoord.