Gebruikerbespreking:41.240.202.10

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Is daar 'n taxobox vir die Japanese robynvis? Oesjaar

Ongelukkig nie, ons sal een moet opmaak. Groete. Anoniem
NS: Selfde vir Mosambiekse kraaibek en Spits slymvis.
Tyd vir my om kreatief te wees...
Uitgevoer Uitgevoer - Ek het infobokse bygesit. Kyk maar of dit reg lyk.
Doodreg!

Van Stadenspas[wysig bron]

Die boeke en kaarte wat ek hier voor my het, noem dit sonder uitsondering Van Stadenspas of dan Van Staden's Pass.AFM (kontak) 20:42, 3 April 2012 (UTC)Beantwoord[antwoord]