Gebruikerbespreking:59.127.20.197

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hey Rex, as dit sê dat jou e-pos nooit geregistreer is nie, dan het jy dit dalk aanvanklik of nou verkeerd ingetik, want ek twyfel of daar een of ander fout is (alhoewel dit natuurlik nie onmoontlik is nie). As jy glad nie reg kom nie, kan jy altyd net nog 'n rekening skep. Ek moet nou skool toe gaan, so ek sal van middag weer kom inloer. — Adriaan (SB) 05:01, 15 Oktober 2007 (UTC)

Dankie[wysig bron]

Dankie!—Hierdie ongetekende kommentaar is deur Aapstertjie gelewer (BesprekingBydraes) .

Nuwe artikels[wysig bron]

Hallo Adriaan

Hoe kan ek nuwe artikels oplaai?

Dankie