Gebruikerbespreking:Davinci77

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Welkom Davinci77!

Ek hoop jy geniet die tyd hier! --Alias 05:57, 3 November 2005 (UTC)[reply]

Welkom ook van my. Wat mooi die batteleur (glo ek?). Eie foto? Gebruiker:Jcwf

Dankie! Ja, eie foto geneem in die Krugerwildtuin op my onlangse besoek. Afrikaanse naam: berghaan, Engelse naam: Bateleur.


Dankie vir die werk aan die herdenkings, Davinci77! --Alias 19:09, 23 November 2006 (UTC)[reply]

Doen dit graag; ons help mos maar waar ons kan. --Davinci77 12:18, 24 November 2006 (UTC)[reply]

Bron benodig vir Beeld:Berghaan.jpg[wysig bron]

Haai, Davinci77

Dit is tans nie 100% duidelik wat die bron van die bogenoemde beeld is nie. Dit is nodig om die bron vir enige beeld te verskaf, ingevolge Wikipedia se beleid rakende verifieerbaarheid. Met "bron" word bedoel: waar jy self die beeld gekry het. Indien dit op die internet was, dan sal 'n URL ('n skakel) na die blad waarop die beeld verskyn voldoende wees. Indien dit uit 'n boek verkry is, word die boek se gegewens benodig. Indien jy self die outeur van die beeld is, meld dit asseblief duidelik. Moet asseblief nie huiwer om my te kontak indien jy enige vrae of probleme het nie.

Let wel: indien 'n geldige bron nie binne 2 weke van hierdie boodskap bygevoeg word nie, mag die beeld verwyder word. Die gegewens van die bron moet asseblief by die beeld self bygevoeg word en nie hier nie.


Anrie 10:55, 2 Januarie 2008 (UTC)[reply]