Gebruikerbespreking:DirkVE

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Blue a v.svg Laaste boodskap van Morne
Internet-group-chat.svg

Welkom op my besprekingsblad. Begin gerus 'n gesprek deur onder op "Begin 'n nuwe gesprek" te kliek. Indien ek 'n gesprek op jou besprekingsblad begin het, antwoord dit asseblief daar en moenie 'n nuwe gesprek hier begin nie.

+ Begin 'n nuwe gesprek
Crystal Clear app file-manager.png
Argief
Na Argief


Hoe word 'n argief aangelê?

Infokas[wysig bron]

Dit het per ongeluk weggeraak omdat ek aan die artikel gewerk het terwyl iemand anders ook daarmee besig was. Dis nou weer terug. Morne (kontak) 15:11, 26 Januarie 2014 (UTC)

Dankie vir die inligting. DirkVE (kontak) 19:50, 26 Januarie 2014 (UTC)

Charles F. Stofberg[wysig bron]

Baie, baie dankie vir die hulp met my artikel oor Charles F. Stofberg. Waardeer dit geweldig.Petronel (kontak) 05:16, 27 Januarie 2014 (UTC)

Dankie vir die waardering. DirkVE (kontak) 07:41, 27 Januarie 2014 (UTC)
Infokas: Hoe bedoel jy? Daar is mos een? Morne (kontak) 20:31, 19 Februarie 2014 (UTC)

Portaal letterkunde[wysig bron]

Ons gebruik die woord uitgelig en nie uitgeligt nie. Maak reg asb? Oesjaar (kontak) 12:09, 29 Januarie 2014 (UTC)

Ja, ek het dit gesien en is daar mee besig. DirkVE (kontak) 12:10, 29 Januarie 2014 (UTC)