Gebruikerbespreking:Geebee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Welkom[wysig bron]

Hallo Geebee, baie welkom hier en dankie vir die byvoegings tot Taalkommissie, veral die foto! laurens 19:05, 24 Maart 2008 (UTC)

Hallo Geebee, zou jij me een genoegen willen doen en Kabilies nakijken op neerlandismen enz? Jcwf (kontak) 02:26, 4 Oktober 2009 (UTC)

Baie dankie! Jcwf (kontak) 03:55, 4 Oktober 2009 (UTC)

Antipon[wysig bron]

Geebee, in die gedig Vet van A.G. Visser word die woord Antipon gebruik! Wat is Antipon? Groete! Oesjaar