Gebruikerbespreking:Thompson Boekdrukkery

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Verwysings[wysig bron]

Kan julle verwysings gee by julle artikels asb? Oesjaar (kontak) 19:41, 7 Augustus 2013 (UTC)

Het julle nie 'n geboortedatum vir Ronél Gill nie? Groete. Oesjaar (kontak) 08:10, 23 Augustus 2013 (UTC)

Ek het gaan probeer, en ek hoop dit is al beter. En op die tweede verwysing sal ek navraag doen en dit so goeu as moontlik wysig. Baie dankie en vriedelike groete.36.224.186.87 09:35, 24 Augustus 2013 (UTC)

Lêer:Quintin en eerste voorblad.JPG[wysig bron]

Verskaf asb lisensie en ander details vir die beeld. Laat weet asb as jy verdere hulp benodig. Groete. Frank (kontak) 06:35, 24 Maart 2014 (UTC)

Kan ons asseblief die lêer verwyder? Baie dankie.
Uitgevoer Uitgevoer. Groete. Frank (kontak)