Gebruikerbespreking:Burgert Behr/Argief2009

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wysiging[wysig bron]

Het jy hierdie wysiging aangebring?  — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 14:16, 25 Januarie 2009 (UTC)

Jip.Winston (kontak) 14:30, 25 Januarie 2009 (UTC)
Is jy seker? Dit is vreemd, want ek het presies dieselfde wysigings aangebring en ek het "stoor" geclick en dit het deurgegaan. Baie vreemd.  — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 14:34, 25 Januarie 2009 (UTC)
Great minds think alike. Ek het seker net 'n sekonde voor of na jou geklik. Winston (kontak) 14:40, 25 Januarie 2009 (UTC)
Ek het dit al ook op ander Wiki's teëgekom: indien beide persone dieselfde wysiging aanbring, dan is daar geen wysigingskonflik nie, maar slegs die eerste word "geregistreer". Anrie (kontak) 18:46, 25 Januarie 2009 (UTC)

Inligtingskas[wysig bron]

Huis van Glücksburg
Christian X van Denemarke
Christian X van Denemarke
Oorsprong House of Oldenburg
Lande Germany, Denmark, Greece and Norway
Titels Duke of Schleswig-Holstein, King of Denmark, King of the Hellenes, King of Norway
Stigter Friedrich Wilhelm, Duke of Glücksburg
Gestig in 1825
Huidige hoof Christopher, Duke of Schleswig-Holstein
blabla blabla

Haai, Winston

Ek weet nie of jou dit kan help nie, maar ek het onlangs Sjabloon:Inligtingskas geskep. Ek het oorspronklik jou voorbeeld gevolg (sien byvoorbeeld Bruce Lee), aangesien ek nie telkens die Engelse sjabloon wil vertaal nie - dis vir my sinneloos om en:Template:Infobox MLB player te vertaal vir slegs een artikel (Babe Ruth). Ek het intussen die eersgenoemde sjabloon geskep (sien byvoorbeeld Max Weber) wat vir enige artikel aangepas kan word. Voel asseblief nie verplig om dit te gebruik nie - ek dog ek noem dit maar net. Anrie (kontak) 14:23, 1 Februarie 2009 (UTC)

Dankie, dit lyk baie goed. Ek sal dit beslis uitprobeer. Winston (kontak) 14:56, 1 Februarie 2009 (UTC)
Anrie, jou kassie werk lekker, maar dit lyk of hofie 4 homself herhaal. Ek vul Stigter in, dan maak hy dit Titels, dieselfde as hofie 3:

Winston (kontak) 20:05, 1 Februarie 2009 (UTC)

Skies - inderdaad my fout. Behoort nou te werk. Anrie (kontak) 20:08, 1 Februarie 2009 (UTC)
Daar's hy, dankie! Winston (kontak) 20:11, 1 Februarie 2009 (UTC)

Geluk en dankie[wysig bron]

UK Royal Coat of Arms.svg

Haai, Winston

Baie geluk en ook baie dankie vir jou onlangse vloed artikels oor Britse monarge! Jy is werklik 'n groot aanwins vir die Afrikaanse Wikipedia. Anrie (kontak) 16:50, 15 Maart 2009 (UTC)

Ag baie dankie. Ek geniet dit baie. Winston (kontak) 16:55, 15 Maart 2009 (UTC)

Goelag[wysig bron]

Cscr-featured.svg Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Goelag, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.

- Anrie (kontak) 11:12, 18 Oktober 2009 (UTC)

Dankie. Ek voel eintlik sleg omdat ek deesdae so onaktief is, maar dit sal hopelik gou verander. Ek loer darem nou en dan in om te sien wat aangaan! Winston (kontak) 16:32, 18 Oktober 2009 (UTC)

Posadres[wysig bron]

Haai, Winston

Ek sou jou graag 'n e-pos wou stuur, maar jy het gekies om nie pos van ander gebruikers te ontvang nie. Wil jy my asseblief nie 'n briefie hier stuur met 'n adres waar ek jou kan kontak nie? Groete, 16:42, 28 Oktober 2009 (UTC)

Hi, Winston,

Ek sien jy stel baie belang in my land, Rusland (dankie, dis baie ongewoon vir 'n Afrikaner). Ek bly in Moskou en Afrkaans heel aleen probeer leer. As jy dink ons kan mekaar help, sou jy my kontak asseblief? eartemov aapstert yandex punt ru. Baie dankie by voorbaat en groete -- Eugene.

Skryfwedstryd[wysig bron]

Crystal wp.png Jy is ingeskryf vir die 2009 Wikipedia-skryfwedstryd
Jy is aangemeld vir die 2009 Wikipedia-skryfwedstryd, met "Siberië" as gekose onderwerp.
Jy mag tot 31 Desember aan die artikel werk by Siberië, of, as jy eers bietjie wil eksperimenteer, kan jy dit doen by Gebruiker:Burgert Behr/Argief2009/Sandput.

Die volledige reëls rakende die wedstryd kan by Wikipedia:Skryfwedstryd gelees word. Vrae oor die wedstryd self kan by Wikipediabespreking:Skryfwedstryd gestel word, terwyl meer algemene vrae oor Wikipedia by die Geselshoekie beantwoord sal word.

 — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 19:57, 14 November 2009 (UTC)

county town[wysig bron]

Hi Winston,

I was wondering what would the correct Afrikaans be for a county town, which is the capital city of a county in the United Kingdom.

Thanks if you can help, Ben Bezuidenhout (kontak) 12:43, 20 Desember 2009 (UTC)

Hi Ben, it's called graafskapshoofstad in Afrikaans. Winston (kontak) 12:47, 20 Desember 2009 (UTC)