Geelkanarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelkanarie
In die Noord-Kaap, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. flaviventris
Binomiale naam
Serinus flaviventris
(Swainson, 1832)
Sinonieme

Crithagra flaviventris

Die Geelkanarie (Crithagra flaviventris) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in die Karoo, kusstruike en halfwoestyn. Hulle is dikwels saam met mossies en ander saadeters in groot swerms. Die voël is 13 cm groot en weeg 13 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Yellow Canary bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Geelkanarie (kategorie)

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]