Geelrug-piesangvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Geelrug-piesangvis
XRF-Caesio xanthonota.png
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. xanthonota
Binomiale naam
Caesio xanthonota
Bleeker, 1853

Die Geelrug-piesangvis (Caesio xanthonota) is 'n vis wat voorkom in die Indiese en Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Somalië tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Yellowback fusilier.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

'n Geelrug-piesangvis

Die vis is geel op die rug en kop, helder blou in die middel en silwer blou aan die onderkant. Die stertvin is geel. Die vis word 40 cm lank. In die nag is die vis rooi.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis kom voor in koraalriwwe van 10 – 30 m water.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]