Geelspikkelkoningvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Geelspikkelkoningvis
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Carangidae
Genus: Carangoides
Spesie: C. fulvoguttatus
Binomiale naam
Carangoides fulvoguttatus
(Forsskål, 1775)
Verspreiding
Verspreiding
Sinonieme
  • Scomber fulvoguttatus
    Forsskål, 1775
  • Caranx fulvoguttatus
    (Forsskål, 1775)
  • Turrum emburyi
    Whitley, 1932
  • Carangoides emburyi
    (Whitley, 1932)
  • Caranx emburyi
    (Whitley, 1932)
  • Ferdauia claeszooni
    Whitley, 1947

Die Geelspikkelkoningvis (Carangoides fulvoguttatus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Port Elizabeth. Die vis word tot 103 cm lank en 18 kg swaar. Die vis is blougroen tot silwer van kleur met geel spikkels op. Die volwassenes het 2 - 5 groot swart kolle oor die laterale steep op die sye.

Die Geelspikkelkoningvis kom voor aan die kante van riwwe en rotsbanke tot op 'n diepte van 100 m. Hulle eet klein ongewerweldes en vissies.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]