Geelstreep-bokvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Geelstreep-bokvis
'n Skool Geelstreep-bokvis in Hawaii.
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Familie: Mullidae
Genus: Mulloidichthys
(Whitley, 1929)
Spesie: M. flavolineatus
Binomiale naam
Mulloidichthys flavolineatus
(Lacepède, 1801)[1]

Die Geelstreep-bokvis (Mulloidichthys flavolineatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Yellowstripe goatfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se lyf het een tot twee horisontale geelstrepe met 'n swart kol op die geelstreep onder die dorsale vin. Al die vinne is witterig maar die stertvin is geel. Die vis word 40 cm groot.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in koraalriwwe en by naburige sand areas tot in water wat 60 m diep is. Hulle vreet snags en wel klein skaaldiere. Die vis word gereeld by Sodwanabaai in groot skole gesien.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]