Gemiddelde tyd tussen faling
Voorkoms
Die gemiddelde tyd tussen falings (GTTF) is die gemiddelde tyd tussen sisteemfalings. In Engels word dit "mean time between failure" genoem en die afkorting "MTBF" word gebruik.
Die volgende formule geld:
Om GTTF prakties te verduidelik, kyk na die bedryfsdata van drie soortgelyke eenhede:
Die volgende tabel gee die verskillende waardes
Eenheid | Begin | Einde | Totale tyd | Aftyd | Optyd | #falings | GTTF |
---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | 80 | 350 | 270 | 10 | 260 | 2 | 260/2 = 130 |
2 | 40 | 240 | 200 | 0 | 200 | 1 | 200/1 = 200 |
3 | 20 | 280 | 260 | 50 | 210 | 2 | 220/2 = 105 |
Gemiddeld | - | - | 730 | 60 | 670 | 5 | 670/5 = 134 |
- Totale tyd = Begin - Einde
- Optyd = Totale tyd - aftyd
- GTTF = Optyd/falings
Let daarop dat die gemiddelde GTTF vir die drie eenhede nie die gemiddeld van elkeen afsonderlik is nie. Met ander woorde GTTF != (130+200+105)/3 = 145