Gaan na inhoud

Genes, Brain and Behavior

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Genes, Brain and Behavior (Genes Brain Behav.; ISSN 1601-183X) is 'n wetenskapsjoernaal gepubliseer deur die International Behavioural and Neural Genetics Society. Dit het in 2002 ontstaan.[1] Die journaal is tot 2011 geredigeer deur Wim Crusio en sedert 2012 deur Andrew Holmes.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Pagel, Mark (7 Mei 2004). "The order in a billion sequences". Times Higher Education. Besoek op 20 September 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]