Geografiese koördinatestelsel
Voorkoms
'n Geografiese koördinatestelsel help om alle posisies op aarde te spesifiseer deur hoofsaaklik van die sferiese koördinatestelsel gebruik te maak. Daar is drie koördinate: lengtegraade, breedtegraade en geodetiese hoogte.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- GPS, Globale Posisioneringstelsel.