Georges de Layens

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Georges de Layens
George Layens.jpg
Gebore6 Januarie 1834
Sterf23 Oktober 1897 (op 63)
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk

Georges de Layens (6 Januarie 1834 - 23 Oktober 1897) was 'n Franse botanis en byeboer. Hy was die skepper van die gewilde mobiele byekorf genoemd die "Layens korf".

Hy het verskeie werke gepubliseer oor byeboerdery en botanie. Tesame met Gaston Bonnier (1853-1922), was hy mede-outeer van 'n boek oor byeteelt genoemd Cours complet d'apiculture, asook 'n publikasie oor plante van noordelik Frankryk en België getiteld Nouvelle flore du Nord de la France et de la Belgique.

Die Layens korf was vervolmaak deur Jean Hurpin.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  • Hierdie artikel is gebaseer op die vertaling van 'n artikel uit die Spaanse Wikipedia.