Gereduseerde stam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Broom icon.svg Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.

Gereduseerde stamme[wysig | wysig bron]

Wanneer akronieme ('n afkorting wat as 'n konkrete woord uitgespreek kan word en selfs bestaan byvoorbeeld COSATU vir Congress of South African Trade Unions), knipsels (kan beskou word as die korter weergawe van die bepaalde woord self, hierdie woorde kan semantiese en fonlogiese pole bevat byvoorbeeld sel(cell) vir sellulêre telefoon) en afkortings (byvoorbeeld m.a.w vir met ander woorde). Wanneer die bogenoemde drie as onafhanklike eenhede in Afrikaans optree word, dit beskou as 'n gereduseerde stam, omdat die woord ook as 'n kompleks kan optree.

Persoonlik dink ek dat alhoewel 'n gereduseerde stam alleen kan staan en 'n betekenis vorm het, is dit afhanklik van die basiese morfeem, van waaruit dit bestaan. Volgens AWS (2009:12) is daar verskillende riglyne wat gepaard gaan met die gebruik van afkortings, soos byvoorbeeld die gebruik van algemene erkenbare afkortings, dit is om verwarring te vermy.

Gereduseerde stamme kan dus van beide simplekse, komplekse en selfs multiwoordeenhede afgelei word. Voorbeelde hiervan is:

Simpleks
  • elektron- elektronies/
  • bib-biblioteek
kompleks
  • konst.-konstabel/
  • Jan. -Januarie
multiwoordeenhede
  • m.b.t- met ander woorde/
  • o.p.m – omwentelings per minuut

Bronnelys[wysig | wysig bron]

  • Bosman,N & Carstens W.A.M. 2014. 1ste uitg. Komtemporêre Afrikaanse Taalkunde. Potchefstroom: Van Schaik uitgewers.
  • Taalkomissie van die Suid-Afrikaanse AKademie vir Wetenskap en Kuns. 2009. 1 Afrikaanse woordelys en spelreels. 10 uitg. Kaapstad; NB-uitgewers.