Kransbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Gerrardina foliosa)
Jump to navigation Jump to search

Kransbessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. foliosa
Binomiale naam
Gerrardina foliosa

Die Kransbessie (Gerrardina foliosa) is 'n klein tot middelslag boompie wat voorkom noord van die Groot-Keirivier, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga en Limpopo. Die boom groei op die rande van woude, vanaf seevlak tot in die hoogliggende newelstreek. Die blare is heldergroen en blink en die blomme ongeveer 5 mm in deursnee. Die vrugte is ryp wanneer hulle rooi is en is ongeveer 8 mm in deursnee.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]