Gerrie Coetzee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gerrie Coetzee
Statistiek
Geboortenaam Gerhardus Christian Coetzee
Bynaam(e) Seer handjies
Gewigklas Swaargewig
Lengte 1.89 m
Armlengte 206 cm
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Geboorte 8 April 1955 (1955-04-08) (61 jaar oud)
Boksburg
Boksrekord
Totale gevegte 40
Oorwinnings 33
Oorwinnings met uitklophou 21
Verliese 6
Gelykop 1

Gerhardus Christian Coetzee (gebore 4 Augustus 1955 in Boksburg), beter bekend as Gerrie Coetzee, was 'n Suid-Afrikaanse bokser. Coetzee was die eerste bokser uit Afrika om om die wêreldswaargewigtitel mee te ding, en ook die eerste om dit te wen. Sy bynaam was "Die Bioniese Hand", omdat hy altyd probleme met sy regterhand gehad het en drie operasies aan die hand moes ondergaan. Oor sy loopbaan het hy 33 keer gewen, 6 keer verloor en een keer gelykop geveg. Van sy 33 oorwinnings het hy 20 gevegte met 'n uitklophou beëindig.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]