Gespikkelde langvin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gespikkelde langvin
'n Naverwante soort
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Plesiopidae
Genus: Plesiops
(Oken, 1817)
Spesie: P. multisquamata
Binomiale naam
Plesiops multisquamata
(Inger, 1955)[1]
Sinonieme
  • Plesiops multisquamatus (Inger, 1955)
  • Plesiops nigricans (non Rüppell, 1828)

Die Gespikkelde langvin (Plesiops multisquamatus) is 'n vis wat endemies is aan die ooskus van Suid-Afrika; van Kosibaai tot by Port Edward. In Engels staan dit bekend as die Bluespotted Longfin.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is donkerbruin met blou kolletjies op. Die volwassenes het 'n swart vlek bo die einde van die kieu-opening. Die vis word tot 25 cm lank en kom voor in vlak water van nie meer as 3 m nie van koraal en rots riwwe. Hierdie vis is skaars.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]