Gestreepte kanarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gestreepte kanarie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. scotops
Binomiale naam
Serinus scotops
(Sundevall, 1850)
Sinonieme

Crithagra scotops

Die Gestreepte kanarie (Crithagra scotops) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in woud, woudrande en ooptes. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Forest Canary bekend.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Gestreepte kanarie (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]