Gevlekte-sandbabertjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Gevlekte-sandbabertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
Z. rotundiceps
Binomiale naam
Zaireichthys rotundiceps
(Hilgendorf, 1905)

Die Gevlekte-sandbabertjie (Zaireichthys rotundiceps) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunene-, Okavango-, Zambezi-, Punge-, Buzi- en Saverivier stelsels. Dit kom ook voor in die opvanggebied van Malawimeer.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is deurskynend tot wit met onreëlmatige grys skadus en merke op die lyf. Die stert-, anale- en pektorale vinne het swart strepe op. Die vis word tot 40 mm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef by sand, gewoonlik begrawe onder die sand met net die oë wat uitsteek. Hulle vreet klein organismes.

Hierdie spesie verteenwoordig tans 'n komplekse klomp spesies en verdere navorsing moet gedoen word.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]