Gevlekte lyster
Voorkoms
Gevlekte lyster | |
---|---|
Afgeneem te Etosha Nasionale Park, en roep-opname te Dinokengwildtuin | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Psophocichla Cabanis, 1860
|
Spesie: | P. litsitsirupa
|
Binomiale naam | |
Psophocichla litsitsirupa (Smith, 1836)
| |
Sinonieme | |
Psophocichla litsipsirupa |
Die gevlekte lyster (Psophocichla litsitsirupa) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in oop boomveld met kort gras of kaal onderbos. Die voël is 21 – 23 cm groot en weeg 70 - 85 gram. In Engels staan die voël bekend as die Groundscraper thrush.
Dit is die enigste spesie wat aan die genus Psophocichla gehoort, wat op sy beurt onder die familie van lysters in die orde van sangvoëls ressorteer.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Psophocichla litsitsirupa". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)