Gewone bergbaber

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gewone bergbaber
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Siluriformes
Familie: Amphiliidae
Genus: Amphilius
Günther, 1864
Spesie: A. uranoscopus
Binomiale naam
Amphilius uranoscopus
(Pfeffer, 1889)

Die Gewone bergbaber (Amphilius uranoscopus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Okavango- en Zambezirivier stelsels. Dit kom ook voor in die ooskus riviere van Suider-Afrika suidwaarts tot by Mkuze in KwaZulu-Natal. Die vis kom ook voor in Sentraal- en Oos-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Common mountain catfish of Stargazer mountain catfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis het 'n lang skraal lyf. Die stertvin is ietwat gevurk. Die vis is normaalweg geel bruin van kleur of grys bruin. Die vis word tot 170 mm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in helder, vinnig vloeiende water in rotsatige omgewings. Hulle vreet insekte en ander klein organismes van die rotse af en broei in die somer. Hulle is die prooi vir forelle.

Trivia[wysig | wysig bron]

Die naam uranoscopus verwys na die oë wat bo-op die kop is - Engels stargazer.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]