Gewone lepelaar
Voorkoms
Gewone lepelaar | |
---|---|
'n Lepelaar in die Neurenberg-dieretuin. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. leucorodia
|
Binomiale naam | |
Platalea leucorodia Linnaeus, 1758
| |
Verspreiding van die Gewone lepelaar in Europa. |
Die Gewone lepelaar (Platalea leucorodia) is 'n voëls in die familie van ibisse en lepelaars (Threskiornithidae). Hierdie voëls is heeltemal wit en word ongeveer 80 tot 93 cm lank. Die verlengde kopvere vorm 'n bosagtige kuif. Hulle kan aan hulle swart, spatelvormige snawels met die geel voorpunt uitgeken word. In Engels staan die voël as die Common Spoonbill bekend .
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Eier van die lepelaar.
-
Video van 'n lepelaar in goudlig teen sononder.
-
'n Lepelaar in die Pilanesberg Nasionale Park, Suid-Afrika.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gewone lepelaar.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Gewone lepelaar