Gifsterappel
Voorkoms
Gifsterappel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ebenaceae |
Genus: | Diospyros |
Spesie: | D. dichrophylla
|
Binomiale naam | |
Diospyros dichrophylla (Gand.) De Winter, (1963)
| |
Sinonieme | |
|
Die gifsterappel (Diospyros dichrophylla) is 'n struik wat 2-3 m hoog raak, tog is bome wat 13 m hoog is aangeteken. Die struik kom voor in 'n breë kusgordel vanaf Montagu in die Wes-Kaap, deur die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal, die Soutpansberg asook Eswatini en Mosambiek. Die boom se FSA-nommer is 603.[1]
Galery
[wysig | wysig bron]-
Brugte -
Sade -
Bas -
Stekels