Giniel de Villiers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Giniel de Villiers
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore (1972-03-25)25 Maart 1972
Barrydale, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Beroep Motor-tydrenjaer

Giniel de Villiers (gebore 25 Maart 1972) is 'n Suid-Afrikaanse motor-tydrenjaer, bekendste vir die wen van die 2009 Dakar-tydren.