Gisborne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gisborne
Tūranga-nui-a-Kiwa
Gisborne nz 1.jpg
Basiese gegewens
Bevolking: 34 000
Geografiese ligging: 38°39′S 178°0′O
Tydsone: NSST (UTC+12)
Somertyd: UTC+13
Internet: www.gdc.govt.nz
Administratiewe verdeling
Staat: Nieu-Seeland
Administratiewe gewes: Gisborne

Gisborne (Māori: Tūranga-nui-a-Kiwa) is 'n stad in oostelike Nieu-Seeland en die grootste nedersetting in die Gisborne streek.