Giscard Pieters

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Giscard Pieters Sportportaal
Volle naam Giscard Pieters
Geboortedatum 25 Junie 1978 (1978-06-25) (40 jaar oud)
Geboorteplek Middelburg, Suid-Afrika
Lengte 1,87 m
Gewig 95 kg
Skool Hoërskool Outeniqua
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel, Senter
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2004-2005
2005-2006
Worcester Warriors
Rotherham Titans
12
7
(20)
(5)
korrek soos op 18 Maart 2013.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1999, 2008
2000, 2004-2005
2001-2003
2003
2006-2008
Noord-Vrystaat
Pumas
Blou Bulle
Goue Leeus
Cheetahs
?
4
?
?
17
(?)
(10)
(?)
(?)
(35)
korrek soos op 18 Maart 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2002
2006-2007
Bulls
Cheetahs
5
11
(15)
(25)
korrek soos op 18 Maart 2013.
Loopbaan as afrigter
Jare Klub / span
2009-2013? Hoërskool Stellenberg
korrek soos op 18 Maart 2013.
Rugbyloopbaan

Giscard Pieters (* 25 Julie 1978) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Griffons, Pumas, Blou Bulle, Goue Leeus en Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker- en Vodacombekerreekse gespeel het en vir die Bulls en die Cheetahs in die Superrugbykompetisie.

Pieters was tussen 2004 en 2006 in Engeland waar hy vir die Worcester Warriors in 2004-’05 en die Rotherham Titans in 2005-’06 uitgedraf het.[1][2]

In 2009 het Pieters hom tot afrigting gewend en was hy betrokke by die Hoërskool Stellenberg se rugbyspanne.[3] In 2013 was Pieters steeds by Stellenberg se rugby betrokke.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Pieters sluit by Worcester aan”. (html) ercrugby.com: 13 Oktober 2004. URL besoek op 18 Maart 2013.
  2. (en) Giscard Pieters”. premiershiprugby.com. URL besoek op 18 Maart 2013.
  3. Stellenberg Rugby”. (html) Stellenberg Rugby: 17 November 2009. URL besoek op 18 Maart 2013.