Gladdekola

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gladdekola
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Subklas: Rosidae
(klade): Eurosids II
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Cola
Spesie: C. natalensis
Binomiale naam
Cola natalensis
Oliv., 1882

Die Gladdekola (Cola natalensis) is 'n boom wat goed in Suider-Afrika versprei is. Die boom het smal, langwerpige blare met twee swelsels op die blaarsteel.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]