Gladiolus loteniensis
Voorkoms
Gladiolus loteniensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. loteniensis
|
Binomiale naam | |
Gladiolus loteniensis Hilliard & B.L.Burtt, (1986)
|
Gladiolus loteniensis is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal waar dit op die suid Drakensberg in die boonste gedeelte van die Loteni-rivier vallei voorkom. Daar is slegs een populasie bekend en die plant word beskou as kritiek seldsaam.