Gladiolus vaginatus
Voorkoms
Gladiolus vaginatus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. vaginatus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus vaginatus F.Bolus, (1917)
| |
Sinonieme | |
|
Gladiolus vaginatus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Knysna voor. Die plant het baie van sy habitat afgestaan aan landbou aktiwiteite, kus ontwikkeling en indringerplante.