Gladiolus watsonius
Voorkoms
Rooi-Afrikaner | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. watsonius
|
Binomiale naam | |
Gladiolus watsonius Thunb., (1784)
| |
Sinonieme | |
|
Gladiolus watsonius is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by Stellenbosch voor. Die plant het groot gedeeltes van sy habitat verloor aan ontwikkeling en landbou aktiwiteite. Hierdie bedreiging bestaan steeds.