Glas grootoog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Glas grootoog
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Priacanthidae
Genus: Heteropriacanthus
Spesie: H. cruentatus
Binomiale naam
Heteropriacanthus cruentatus
(Lacepède, 1801)

Die Glas grootoog (Heteropriacanthus cruentatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Atlantiese Oseaan, die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by die Aliwal-bank naby Umkomaas. In Engels staan die vis bekend as die Glass bigeye.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]