Gnangara meer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gnangara meer
Meer
StroomgebiedslandAustraliëWysig
LandAustraliëWysig
Geleë in administratiewe eenheidCity of Wanneroo, Wes-AustraliëWysig
LiggingGnangaraWysig
Geografiese ligging31°47′12″S 115°52′6″EWysig

Gnangara meer is die mees suidelike van die Wanneroo vleilande in die metropolitaanse Perth, Wes-Australië. Die staat se regering se Vleiland Atlas definieer die liggaam van water as 'n meer. Die omliggende terrein is lae duine en golwende sand vlaktes. Die meer word gevoed deur die grond water van die Gnangara Heuwel wat vervat is deur 'n dun laag van klei.[1]

Gnangara meer in die lente van 2012

Vorige gebruik het ingesluit diatomiet mynbou, wat bygedra het tot veranderinge in die meer se eienskappe en ekologie. Die gebied is nou die onderwerp van 'n bewaring plan en strategieë vir die bestuur, en beskerming teen potensiële versteuring deur mynbou-aktiwiteite.[2]

Die Meer reservaat is 'n belangrike deel van die bestuur van die heuwel.[3][4]

Die omgewing was die plek van 'n lang termyn Nyoongar kamp[5] sowel as 'n Nyoongar gemeenskap kollege.[6]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Morgan, K. H; Geological Survey of Western Australia (1964), Hydrogeology of the southern part of the Gnangara Lake area : South-West Division, Western Australia, Geological Survey of Western Australia, http://trove.nla.gov.au/work/19242391, besoek op 10 March 2012 
  2. Western Australia. Environmental Protection Authority (1990), Mining diatomaceous earth at Lake Gnangara, Wanneroo, Magic Soil Pty Ltd : report and recommendations of the Environmental Protection Authority, The Authority, ISBN 978-0-7309-3474-5 
  3. Wanneroo (W.A. : Municipality). Council. (2002) Gnangara Lake Reserve management plan, 2002-2007 City of Wanneroo; [prepared by] ATA Environmental. Wanneroo, W.A.] : City of Wanneroo
  4. Bourke, S. A; Western Australia. Dept. of Water (2009), East Wanneroo integrated groundwater-lake flow modelling : predictive scenario modelling to support the Gnangara sustainability strategy, Dept. of Water, ISBN 978-1-921675-13-3 
  5. Nyoongar Community Aboriginal Corporation records : Lake Gnangara Aboriginal Community, 1970-2008. J S Battye Library (en)
  6. http://slwa.wa.gov.au/pdf/mn/mn3001_3500/mn3014.pdf Nyoongah Community Aboriginal Corporation (NCAC)and Nyoongah Community Incorporated (NCI)Includes Nyoongah Aboriginal Community College established in 1981 to teach Aboriginal children, situated at Lake Gnangara