Goegap-natuurreservaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Goegap-natuurreservaat
Blomme in die Goegap-natuurreservaat.
Blomme in die Goegap-natuurreservaat.
Land Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Naaste dorp Springbok
Ligging van Goegap-natuurreservaat op 'n kaart (Noord-Kaap)
Goegap-natuurreservaat
Goegap-natuurreservaat
Goegap Natuurreservaat in die Noord-Kaap
Koördinate: 29°40′00″S 17°53′00″O / 29.66667°S 17.88333°O / -29.66667; 17.88333Koördinate: 29°40′00″S 17°53′00″O / 29.66667°S 17.88333°O / -29.66667; 17.88333
Oppervlak 14 864 ha

Die Goegap-natuurreservaat is 14 864 hektaar groot en lê in die Noord-Kaap, sowat 15 km oos van Springbok. Toeriste sak jaarliks in die lente op die reservaat toe om Namakwaland se blommeprag te besigtig. Meer as 600 plantspesies kom in die reservaat voor.

Die naam Goegap beteken "fontein" en die park het sy naam te danke aan die ses natuurlike fonteine wat in die reservaat voorkom. Die hoogste punt is Carolusberg, 1344 m bo seevlak. Die landskap bestaan uit granietkoepels en rotsagtige lawariwwe wat kenmerkend van die Namakwaland is.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.
Goegap Nature Reserve landscape.jpg