Goue slaper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Goue slaper
Mogurnda adspersa 2.JPG
Mogurnda adspersa
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infraphylum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraclass:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Binomiale naam
Hypseleotris cyprinoides
(Valenciennes, 1837)

Die Goue slaper (Hypseleotris cyprinoides) is 'n vis wat voorkom aan die kus van KwaZulu-Natal noordwaarts tot by die Kosibaai. In Engels staan die vis bekend as die Golden sleeper.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die stertvin is bolrond en die vis is half deurskynend met 'n goue skynsel. Daar is 'n breë bruin band oor die lengte van die vis; van die bek tot by die basis van die stertvin. Die vis word tot 77 mm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in vlak areas met plantegroei in varswater strome wat in strandmere invloei. Hulle vreet muskiete en ander insekte. Die vis kan oorleef in akwariums.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]