Grünau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Grünau
Grünau Treinstasie
Grünau Treinstasie
Ligging van Grünau op 'n kaart (Namibië)
Grünau
Grünau
Koördinate: 27°44′S 18°23′O / 27.733°S 18.383°O / -27.733; 18.383Koördinate: 27°44′S 18°23′O / 27.733°S 18.383°O / -27.733; 18.383
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek ǀǀKaras
Stigting 1902
Hoogte 1 098 m (3 602 vt)
Bevolking
 - Dorp 400
Tydsone SAST (UTC+2)
Webwerf: http://www.grunaunamibia.com/

Grünau is 'n nedersetting in die ǁKaras Streek in die suide van Namibië, wes van Karasburg. Dit is verbind met die Suid-Afrikaanse grensposte naby Noordoewer via die B1 en Nakop via die B3.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Sasman, Catherine (10 November 2010). "Karas profile". New Era (Namibia). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2012.