Grasrivier (Gourits)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Grasrivier
Hoofrivier Gouritsrivier
Stroomgebied Wes-Kaap
Monding-hoogte 614 m
Ligging van Grasrivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Grasrivier
Grasrivier
Koördinate: 33°12′27″S 21°22′07″O / 33.20750°S 21.36861°O / -33.20750; 21.36861Koördinate: 33°12′27″S 21°22′07″O / 33.20750°S 21.36861°O / -33.20750; 21.36861

Die Grasrivier is 'n ooswaartsvloeiende rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit vloei deur die Gamkaspoort oos van Laingsburg en wes van Prins Albert, en is in die opvanggebied van die Gouritsrivier.