Grasveldboomvaring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Grasveldboomvaring
Cyathea dregei00.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Seksie:
Spesie:
C. dregei
Binomiale naam
Cyathea dregei
Kunze, 1836
Sinonieme
  • Alsophila dregei (Kunze) Tryon, 1970
  • Cyathea burkei W. J. Hooker, 1844
  • Cyathea angolensis Welwitsch ex W. J. Hooker, 1865

Die Grasveldboomvaring (Cyathea dregei) - voorheen bekend as Alsophila dregei - is 'n boomvaring, een van slegs twee spesies in Suid-Afrika. Die plant groei op die rande van immergroen woude en kom voor vanaf Knysna ooswaarts deur KwaZulu-Natal, Mpumalanga tot in Limpopo. Die blaartjies se rande is nie fyn getand nie en geen aflebieë is aanwesig nie. Daar is verskeie sori met wollerige hare op elke blaartjielob.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]