Grasvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Grasvoël
Sphenoeacus afer.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Sphenoeacus

Spesie:
S. afer
Binomiale naam
Sphenoeacus afer
(Gmelin, 1789)

Die Grasvoël (Sphenoeacus afer) is 'n endemiese algemene standvoël in fynbos en welige gras en varings. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 17 – 19 cm groot en weeg 26 - 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Grassbird.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Sphenoeacus afer". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.