Wollerige baakhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Greyia radlkoferi)
Jump to navigation Jump to search

Wollerige baakhout
Greyia radlkoferi 6.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. radlkoferi
Binomiale naam
Greyia radlkoferi

Die Wollerige baakhout (Greyia radlkoferi) is 'n boom wat voorkom aan woudrande, in klowe en langs stroomoewers in die Lebomboberge en die noordelike Drakensberge. Dit is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.[1]

Die onderkant van die blaar is met digte hare bedek wat dit kenmerkend geelwit van kleur maak.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]