Groblersbrug
Voorkoms
Groblersbrug is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana in die Limpopo provinsie. Die N11 nasionale pad begin hier. Aan die Botswana kant staan die grenspos bekend as Martinsdrif. Die Limpoporivier skei die twee grensposte.
Suid-Afrika | Botswana | |
---|---|---|
Streek | Limpopo | Sentraal |
Grenspos | Groblersbrug | Martinsdrif |
Pad | N11 | Verbind met A1 |
Koördinate | 22°59′55.36″S 27°56′37.5″O / 22.9987111°S 27.943750°O | 22°59′47″S 27°56′19″O / 22.99639°S 27.93861°O |
Besigheidsure | 08:00 - 22:00 | 08:00 - 22:00 |
Telefoonnommer | +27 (0) 14 767 1019 | |
Faksnommer | +27 (0) 14 767 1264 |