Groendoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Groendoring
Balanites maughamii, habitus, Voortrekkerbad.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. maughamii
Binomiale naam
Balanites maughamii

Die Groendoring (Balanites maughamii) is 'n beskermde boom in Suid-Afrika[1][2] en die grootste in sy genus. Die boom groei in bosveld- en droë woudareas in warm, laagliggende gebiede noord van Durban tot in Beira, in die binneland in Limpopo en die suide van Zimbabwe asook die Zambeziriviervallei.

Die boom staan in Zoeloe bekend as Ugobandlovu en in Engels, Torchwood.

Groendoring, 'n gemeenskap net buite Asab in die suide van Namibië is na die boom vernoem.[3]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. "Protected Trees" (PDF). Department of Water Affairs and Forestry, Republic of South Africa. 3 Mei 2013.
  2. "GRIN Species Records of Balanites". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. Besoek op 2010-10-12.
  3. Tjituka, Martin (30 April 2013). "Groendoring struggles to keep up with Eger legacy". The Namibian.