Groenmamba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groenmamba
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
Klas: Reptilia
Orde: Squamata
Suborde: Serpentes
Familie: Elapidae
Genus: Dendroaspis
Spesie: D. angusticeps
Binomiale naam
Dendroaspis angusticeps
(A. Smith, 1849)[1]
Dendroaspis angusticeps range
Dendroaspis angusticeps range

Die Groenmamba (Dendroaspis angusticeps) is 'n slang wat voorkom in die kusgebied van KwaZulu-Natal. Die slang leef in bome en word dikwels vir 'n boomslang aangesien.

Voorkoms[wysig]

Die jong slange is blougroen en volwasse slange is heldergroen met 'n ligter pens. Die slang word 1.8 - 2.5 m lank.

Gif[wysig]

Die gif is senuvergiftend. Die slagoffer moet onmiddellik behandel word anders sterf hy weens verlamming en versmoring. 'n Teengif is beskikbaar.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Reptile Database. www.reptile-database.org.